1 Korintiërs 15:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is die minste belangrik van al die apostels. Ek is nie goed genoeg om ’n apostel te wees nie, omdat ek voorheen baie slegte dinge gedoen het aan die mense van die kerk van God.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:4-15