1 Korintiërs 15:52 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal baie vinnig gebeur, so vinnig soos ’n mens jou oog knip. Dit sal gebeur wanneer die laaste trompet blaas. Die trompet sal blaas, en dan sal God die mense wat dood is, weer laat lewe. Hulle liggame sal nooit stof kan word nie. God sal ons ook verander, ons wat nog sal lewe wanneer Christus weer kom.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:47-57