En wanneer ’n mens saad plant, dan lyk die saad nie soos die plant wat later begin groei nie. ’n Mens plant ’n koringkorrel of iets anders.