1 Korintiërs 15:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die belangrikste dinge wat ek vir julle geleer het, het die ander apostels vir my geleer, en dit is: Christus het ons sondes weggeneem toe Hy gesterf het. Dit het gebeur soos daar in die Ou Testament geskryf is.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:2-12