1 Korintiërs 15:24 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna sal die einde kom. Die einde is wanneer Christus alles waaroor Hy regeer, vir God die Vader gee, en wanneer Christus almal en alles sal oorwin wat oor die wêreld wil regeer.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:14-25