’n Mens, Adam, het gesterf, en van toe af het almal in die wêreld gesterf. Maar nou het God ’n ander Mens, Christus, weer laat lewe, en daarom sal al die gelowiges wat gesterf het, ook weer lewe.