1 Korintiërs 14:9 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is dieselfde in die gemeente. Wanneer iemand praat, maar julle kan nie verstaan wat hy sê nie, sal julle dan weet wat die persoon wil sê? Nee. Dan is dit soos wanneer iemand praat, maar die wind waai sy woorde weg.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:2-10