1 Korintiërs 14:2 Bybel vir Almal (ABA)

Want wanneer iemand in tale praat, dan praat hy nie met mense nie, hy praat met God. Niemand verstaan dit nie, want hy praat geheime wat die Gees vir hom gee.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:1-5