1 Korintiërs 13:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hy hou nie op om lief te weesvir God en vir ander mense nie.Daar is genadegaweswat sal ophou:Om God se boodskap te bring,sal ophou.Om in tale te praat, sal ophou.Om baie dinge te weet, sal stop.

1 Korintiërs 13

1 Korintiërs 13:3-11