1 Korintiërs 13:2 Bybel vir Almal (ABA)

Miskien sal ek God se boodskapkan bring,en al die geheime kan ken,en alles kan weet.Miskien sal ek so sterk kan glodat ek berge kan wegskuif,maar as ek nie lief is vir Goden vir ander mense nie,dan beteken ek niks.

1 Korintiërs 13

1 Korintiërs 13:1-3