1 Korintiërs 12:9 Bybel vir Almal (ABA)

Dieselfde Gees gee vir ’n ander persoon die genadegawe om sterk in God te glo. Dieselfde Gees gee vir ’n ander persoon die genadegawe om mense gesond te maak.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:1-12