1 Korintiërs 12:31 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle moet bid en hard werk om daardie genadegawes te kry wat vir die gemeente die meeste kan help. En dan wys ek vir julle wat die beste ding is om te doen, die beste pad.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:24-31