1 Korintiërs 12:2 Bybel vir Almal (ABA)

Julle weet dit: Toe julle heidene was, het julle geglo in afgode wat nie kan praat nie. Julle het gedink die afgode kan julle help.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:1-12