1 Korintiërs 12:17 Bybel vir Almal (ABA)

As die hele liggaam ’n oog was, dink julle die liggaam sou dan kon hoor? As die hele liggaam ’n oor was, dink julle die liggaam sou dan kon ruik? Nee.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:16-18