1 Korintiërs 12:13 Bybel vir Almal (ABA)

Toe ons gedoop is, het die Heilige Gees vir ons almal saam een liggaam gemaak. Ons is Jode, Grieke, slawe en vry mense, maar dieselfde Gees het in ons almal gekom.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:9-23