1 Korintiërs 12:11 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is dieselfde Gees wat hierdie verskillende genadegawes vir mense gee. Hy gee vir elke gelowige sy eie genadegawe. En Hy besluit self watter genadegawe Hy vir elkeen wil gee.

1 Korintiërs 12

1 Korintiërs 12:1-17