1 Korintiërs 11:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die gemeente is die liggaam van die Here. As jy dit nie verstaan nie, dan eet en drink jy verkeerd by die nagmaal. En dan sal die Here jou straf.

1 Korintiërs 11

1 Korintiërs 11:19-31