1 Korintiërs 11:25 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat hulle dit geëet het, het Jesus ook die beker geneem en gesê: “Die wyn in hierdie beker is my bloed. My bloed is die bloed van die nuwe verbond. Elke maal wanneer julle die wyn drink, dan moet julle aan My dink.”

1 Korintiërs 11

1 Korintiërs 11:16-28