1 Korintiërs 11:23 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sê hierdie dinge vir julle, want die Here self het vir my gesê wat die nagmaal is, en ek het dit ook vir julle geleer: Daardie nag toe Judas Iskariot vir die Here Jesus verraai het, het Jesus brood geneem

1 Korintiërs 11

1 Korintiërs 11:21-33