1 Korintiërs 11:17 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is iets anders wat ek vir julle moet sê, maar ek kan julle nie hieroor prys nie. Wanneer julle in die kerk bymekaar is, dan gebeur daar dinge wat julle geloof nie sterker maak nie, dit maak julle geloof swakker.

1 Korintiërs 11

1 Korintiërs 11:9-19