1 Korintiërs 10:33 Bybel vir Almal (ABA)

Kyk wat doen ek: Ek probeer altyd om te vra wat vir ánder mense belangrik is. Ek doen nie net dinge wat goed is vir mý nie, ek doen dinge wat goed is vir baie mense, sodat God hulle kan red.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:26-33