1 Korintiërs 10:30 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir die Here dankie gesê vir die kos wat ek eet. Hoekom sê iemand anders ek doen sonde wanneer ek kos eet waarvoor ek vir die Here dankie gesê het?”

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:21-33