1 Korintiërs 10:28 Bybel vir Almal (ABA)

Maar wanneer iemand vir julle sê: “Hierdie is offer-vleis,” dan moet julle dit nie eet nie, want dan weet julle dit is ’n probleem vir die persoon wat dit vir julle gesê het.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:19-29