1 Korintiërs 10:25 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag enige vleis eet wat iemand in ’n slaghuis verkoop. Maar julle moenie vra van waar die vleis kom nie, want as julle miskien hoor dit is offer-vleis, dan sal julle dink julle doen sonde om dit te eet.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:15-31