1 Korintiërs 1:8 Bybel vir Almal (ABA)

God sal julle vas laat glo tot die einde. Niemand sal julle kan beskuldig op die dag wanneer ons Here Jesus Christus weer kom nie.

1 Korintiërs 1

1 Korintiërs 1:7-10