1 Konings 9:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie tempel sal ’n hoop klippe word. Elkeen wat hier verbygaan, sal skrik en fluit en vra: ‘Hoekom het die Here dit gedoen met hierdie land en met hierdie tempel?’

1 Konings 9

1 Konings 9:6-14