1 Konings 8:9 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was niks in die kis nie, net die twee plat klippe wat Moses daarin gesit het by Horeb-berg. Hy het dit gedoen toe die Here met die Israeliete ’n verbond gemaak het nadat hulle uit Egipte gekom het.

1 Konings 8

1 Konings 8:3-14