1 Konings 8:65 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo en al die Israeliete saam met hom het daardie tyd feesgevier vir ons God die Here. Hulle was ’n groot volksvergadering, van die stad Lebo-Hamat tot by Egipte-spruit. Hulle het eers sewe dae lank feesgevier, en toe weer sewe dae lank, dit was alles saam 14 dae.

1 Konings 8

1 Konings 8:58-66