1 Konings 8:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters het die verbondskis van die Here na sy plek gebring in die binneste kamer van die tempel. Dit was die hoog-gewyde plek onder die gerubs se vlerke,

1 Konings 8

1 Konings 8:1-12