1 Konings 8:38 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet U asseblief luister wanneer iemand of u volk Israel bid en soebat, U moet luister wanneer elke persoon sy hande uitsteek na hierdie tempel en sê wat met hom gebeur het.

1 Konings 8

1 Konings 8:28-41