1 Konings 8:32 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet U asseblief in die hemel luister en U moet oordeel tussen u dienaars. Die persoon wat skuldig is, moet die straf kry vir dit wat hy gedoen het en die persoon wat onskuldig is, moet vry wees omdat hy onskuldig is.

1 Konings 8

1 Konings 8:27-42