1 Konings 8:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die wolk was so dik dat die priesters nie kon sien om hulle werk te doen nie. Die Koning, die Here, was daar.

1 Konings 8

1 Konings 8:9-12