1 Konings 7:39 Bybel vir Almal (ABA)

Hiram het die waentjies voor die tempel gesit, vyf waentjies langs die suidekant en vyf langs die noordekant. Hy het die waterbak langs die suid-oostelike kant van die tempel gesit.

1 Konings 7

1 Konings 7:37-48