1 Konings 6:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die tempel gebou van klip wat hulle klaar gekap het. ’n Mens het nie hamers en beitels en ander yster-gereedskap gehoor raas toe hulle die tempel gebou het nie.

1 Konings 6

1 Konings 6:2-13