Die voorportaal by die voorkant van die tempelgebou was 20 el lank en tien el breed. Die voorportaal was so lank soos wat die tempel breed was.