1 Konings 6:29 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het gerubs, palmbome en blomme laat uitsny op al die mure van die tempel, in die voorste kamer en in die binneste kamer.

1 Konings 6

1 Konings 6:22-37