1 Konings 6:15 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die mure binne-in die tempel met sederhout planke toegemaak. Die planke was van die vloer tot teen die dak, en hy het die vloer van sipreshout planke gemaak.

1 Konings 6

1 Konings 6:8-21