1 Konings 5:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hiram was baie bly toe hy Salomo se boodskap kry. Hy het gesê: “Ek prys die Here vandag dat Hy vir Dawid so ’n wyse seun gegee het om koning te wees oor hierdie belangrike volk.”

1 Konings 5

1 Konings 5:2-9