1 Konings 4:33 Bybel vir Almal (ABA)

In die spreuke en liedere het hy gepraat van bome en plante, van die sederbome op die Libanon-berg tot by die hisop-bossies wat uit die mure gegroei het. Hy het ook gepraat van diere en voëls en die klein diertjies wat op die aarde kruip, en oor die visse.

1 Konings 4

1 Konings 4:28-34