1 Konings 4:21 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het regeer oor al die lande van die Eufraat-rivier tot by Filistyne-land en die grens van die land Egipte. Die mense van hierdie lande het vir Salomo presente gebring en hulle het vir hom gewerk totdat hy gesterf het.

1 Konings 4

1 Konings 4:16-31