1 Konings 4:12 Bybel vir Almal (ABA)

Baäna seun van Agilud was in die stede Taänak en Megiddo en die hele Bet-San oorkant Saretan suid van Jisreël. Dit is al die plekke van Bet-San tot by die stad Abel-Megola en tot oorkant die stad Jokmoam.

1 Konings 4

1 Konings 4:6-13