1 Konings 3:9 Bybel vir Almal (ABA)

U moet my help om gehoorsaam te wees aan U sodat ek reg kan regeer oor u volk en sodat ek kan weet wat reg is en wat verkeerd is. Niemand kan oor hierdie belangrike volk van U regeer as U hom nie help nie.”

1 Konings 3

1 Konings 3:8-15