1 Konings 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het na Gibeon gegaan om daar te offer, want dit was die belangrikste offer-plek. Hy het op daardie altaar 1 000 brand-offers ge-offer.

1 Konings 3

1 Konings 3:1-8