Op die derde dag nadat ek die kind gekry het, het hierdie vrou ook ’n kind gekry. Ons was saam, niemand anders was by ons nie. Net ons twee was in die huis.