1 Konings 22:52 Bybel vir Almal (ABA)

Ahasia seun van Agab het koning van Israel geword in Samaria in die sewentiende jaar nadat Josafat koning van Juda geword het. Ahasia was twee jaar lank koning van Israel.

1 Konings 22

1 Konings 22:44-54