1 Konings 22:49 Bybel vir Almal (ABA)

Josafat het skepe laat bou om na Ofir te gaan om goud te gaan haal, maar die skepe het nie gegaan nie, want hulle het gebreek by die stad Esjon-Geber.

1 Konings 22

1 Konings 22:46-54