1 Konings 22:42 Bybel vir Almal (ABA)

Josafat was 35 jaar oud toe hy koning geword het en hy was 25 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Asuba dogter van Silgi.

1 Konings 22

1 Konings 22:32-51