1 Konings 22:38 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle die oorlogkar afspoel by die dam van Samaria, het die honde die koning se bloed opgelek, soos die Here gesê het. Die prostitute was besig om hulle daar te was.

1 Konings 22

1 Konings 22:36-40