1 Konings 22:36 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die son ondergaan, het die offisiere begin skree dat die oorlog moet ophou. Hulle het gesê: “Elkeen moet na sy stad gaan, elkeen na sy land.”

1 Konings 22

1 Konings 22:33-45