1 Konings 22:12 Bybel vir Almal (ABA)

Al die ander profete het gesê dit sal so gebeur. Hulle het gesê: “Koning, jy moet gaan na die stad Ramot in Gilead. Jy sal wen, die Here sal die stad vir jou gee.”

1 Konings 22

1 Konings 22:8-18